Wooden Tongue Spatula
Contact Dr Pieter Naudé
ENT Examination

Patient Testimonials

Submit a testimonial

  • Ek wil 'n GROOT dankie sê aan Dr Naude en Estelle vir hulle professionele hulp, en wonderlike diens. Ek het by Dr Naude uitgekom, nadat ek met akute middeloorontsteking by Ongevalle by Louis Leipoldt opgeeindig het. En ek kan hom orals oor aanbeveel. Ek het hulle soveel kere nodig gehad en elke keer was ek so mooi gehelp, en vinnig ook of per afspraak of per telefoon. Ek sal Dr Naude oral oor aanbeveel. Baie baie dankie vir puik diens. (Ek hoop nie ek kry julle ooit weer nodig vir hierdie pynigende ervaring nie, maar ek sal beslis inloer en nie kontak verloor nie). Marile Devenish

    • Name : Marile Devenish
  • Ek wil net graag baie dankie se aan Dr Naude vir al sy hulp. Hy het grommets in my seuntjie se ore gesit. Hy doen soveel meer as wat enige ander dokter sou gedoen het. Hy het regtig uit sy pad gegaan om ons te help. Ek wardeur dit baie en sal dokter enige dag aanbeveel.

    • Name : Annelize Dankworth
  • Our daughter Alexa, broke her nose during a netball match and Dr. Naude was the ENT that could see us immediately. Being a teenager, Alexa is very wary but Dr Naude passed with flying colours, He made her feel comfortable before surgery, checked in with us and gave feedback after surgery, he even phoned the next day to enquire how his patient is doing! This is almost unheard off and we appreciated it! The follow up consult went off with out a hitch and Alexa and Dr. were most pleased with each other! He even offered help with the medical aid, should there be any delays with our claim. We have had a wonderful "e;nose"e; experience and will def. recommend Dr. Naude! We wish him, his practice and his family all that is good and well.
    Regards
    Sanet

    • Name : Sanet